Kampkos

Resepte
Gebraaide beesplatrib
Gebraaide beesplatrib

Die oorspronklike resep het wyn bevat. Ons het dit aangepas en ’n paar ekstra bestanddele bygevoeg waarvan ons hou.

Nog artikels
Resepte
Steakbroodjies
Steakbroodjies

Maak middagete-broodjies met oorskietsteak en kraakvars koolslaai.

Nog artikels
Resepte
Pap-en-spekkoekies
Pap-en-spekkoekies

Maak ontbytkoekies met die pap wat in die pot oorgebly het ná die vleisbraai.

Nog artikels
Resepte
Kraaklekker braai-aartappels
Kraaklekker braai-aartappels

Toe Marica Lourens, ’n leser van Franschhoek, vir ons dié onortodokse metode stuur vir bros braai-aartappels wat sy maak wanneer hulle gaan kamp, moes ons dit eenvoudig op die proef stel.

Nog artikels
Resepte
Nachos in ’n blikbeker
Nachos in ’n blikbeker

Vinnige kampkos vir die kinders!

Nog artikels
WegSleep
Spys-en-drankbroodjie
Spys-en-drankbroodjie

Dié roosterkoek is lekker maklik om te maak – én lipleklekker.

Nog artikels