Deel

Beeskortrib met steranys en port

akkreditasie
Beeskortrib met steranys en port. Foto: Ed O’Riley
Beeskortrib met steranys en port. Foto: Ed O’Riley

Die soetwyn help om die sous stroperig te maak en gee die vleis ’n mooi glans.

1. Geur die vleis goed met sout en swartpeper. Verhit ’n potjie tot lekker warm, voeg die olie by en verbruin die vleis tot dit oraloor mooi gekaramelliseer het.

2. Skep die res van die bestanddele (behalwe die sprietuie) by en roer alles deur. Sit die deksel op en laat dit vir sowat twee uur prut. Haal die deksel af en laat die sous vir sowat een uur stadig prut en afkook tot dit taai is. Die vleis behoort dan murgsag te wees. (Jy kan die vleis ook in ’n oond van 160 °C bak.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan