book-icon Uitgawe November 2018

Bief-en-cheddarburgers

akkreditasie
Fotograaf: Michelle Parkin  |  Kosassistent: Tani Kirsten
Fotograaf: Michelle Parkin | Kosassistent: Tani Kirsten

Vir 4 | Voorbereityd 20 minute | Gaarmaaktyd 15 minute 

1. Verhit die botter en olyfolie oor ’n matige hitte en braai die ui, knoffel, roosmaryn en rooipeper stadig tot die uie glansend en geurig is – ongeveer 10 minute. Laat dit eenkant afkoel.

2. Meng die maalvleis, mosterd, basilie, cheddar, seesout en ’n strooiseltjie swartpeper goed saam met jou hande. Voeg die uiemengsel daarby en meng dit weer deeglik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan