Bobotie-braaipastei

akkreditasie

Jy het al ons pizzabraaibroodjie op die rooster gesit... Probeer nou dié naweek ons bobotie-braaipastei. 

Vir 4 | Voorbereityd 40 minute | Gaarmaaktyd 20 minute

1/3 koppie gedroogde appelkose, gesnipper
1/3 koppie vuurwarm rooibostee
2 eetlepels botter
1 ui, gekap
1 teelepel gedroogde gemmer (of 2 cm vars gemmer, gerasper)
2 knoffelhuisies, fyngekap
1 teelepel borrie
2 eetlepels masala of kerriepoeier
500 g beesmaalvleis
1 Granny Smith-appel, gerasper
1 eetlepel appelkooskonfyt
4 eetlepels klapper
4 eetlepels amandelsplinters
1 teelepel sout
sap en skil van 1 suurlemoen
½ koppie klappermelk (of gebruik gewone melk)
1 eier
2 rolle (400 g elk) blaardeeg, ontdooi
Spray & Cook of enige kleefwerende sproei

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan