book-icon Uitgawe November 2019
Deel

Dis naweek kom ons kamp!

akkreditasie

Burrito’s is maklik om vooraf te maak, dan kan jy hulle net vinnig oor die kole skrikmaak vir ’n heerlike warm aandete sodra die kamp staan.

(genoeg vir 6)

1. Smelt die olie en botter in ’n pan en braai die hoender en sampioene tot geurig, goudbruin en gaar. Roer die spinasie by en braai tot dit net-net verwelk. Roer die rys by en geur die mengsel na smaak met sout en peper. Laat dit afkoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan