book-icon Uitgawe Desember 2019
Deel

Eendvet-aartappels

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6)

1. Kook die aartappels in soutwater tot net-net gaar. Gooi die water af en sit die aartappels terug in die pot. Sit nou die deksel op en skud die pot ’n paar keer – sodoende kneus jy die buitekant van die aartappels en dit maak uiteindelik meer bros deeltjies.

2. Smelt die vet in ’n platboompot oor die kole. Sit die gaar aartappels dan versigtig saam met die roosmaryn in die vet en braai dit stadig vir sowat 30 minute. Draai die aartappels ’n paar keer om om seker te maak hulle braai oraloor mooi goudbruin en bros.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan