RESEP | Gemmergegeurde wortelslaai

akkreditasie

1 Kook die wortel in soutwater tot net sag, en dreineer dit.

2 Meng die suiker, gemmer en mielieblom in ’n kastrol en klits die asyn geleidelik by om te keer dat dit klonte vorm. Sit die kastrol op die stoof en prut dit vir ’n paar minute oor lae hitte totdat die sous verdik.

3 Roer die gaar wortel, olie, suurlemoenskil en lourierblare by en prut alles saam vir sowat 5 minute. Die sous is maar min; pasop dus dat te veel daarvan wegkook. Skep die slaai dadelik in ’n gesteriliseerde inmaakfles en verseël dit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan