RESEP | Gerookte haloumi oor die kole

akkreditasie

1 Sny die kaas in repe van ½ cm tot 1 cm dik, so breed soos die blare. Was die blare en klad droog.

2 Plaas ’n reep kaas op ’n blaar en plaas nog ’n blaar bo-op. Gebruik tandestokkies om die pakkie stewig te hou.

3 Bedruip met olyfolie en braai dan die blaarpakkies op die rooster oor matige kole vir ’n paar minute aan ’n kant. Sodra die kaas warm en sag is, is dit reg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan