Deel

Gevulde vis in parmaham

akkreditasie
Gevulde vis
Gevulde vis

(genoeg vir 6)

VIR DIE VULSEL

1. Maak die vulsel Verhit die olyfolie in ’n  pan. Braai die ui, knoffel en kaneel daarin tot die ui sag is. Voeg die rys by en roer die mengsel tot al die korrels met olie bedek is. Voeg die water by en kook dit tot gaar. Haal dit van die hitte af en roer die korente, kruie en dennepitte by. Laat staan dit eenkant om af te koel. Roer die gekrummelde kaas deur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan