book-icon Uitgawe November 2018
Deel

Griekse geelstert

akkreditasie
Foto Michelle Parkin
Foto Michelle Parkin

(genoeg vir 4-6)

1 Bedek ’n toeknyprooster met ’n groot stuk swaar foelie (heavyduty foil) – dit moet groot genoeg wees sodat daar 5-10 cm foelie aan al vier kante oop is wanneer jy die vis daarop neersit. Draai die punte van die foelie effens boontoe sodat dit ’n bakkie vorm.

2 Stop die vis met die helfte van die ui en die twee knoffelhalwes. Pak die suurlemoen en die res van die ui in die middel van die foelie en sit die vis bo-op. Sprinkel olyfolie oor die vis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan