book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

RESEP | Grondboontjiebotter-en-heuningkoekies

akkreditasie

1 Verhit die oond tot 170 °C en voer ’n bakplaat uit met bakpapier.

2 Meng die grondbootjiebotter, heuning en eier met ’n houtlepel saam tot glad. Voeg dan meel en ’n knippie sout by tot dit ’n ferm deeg vorm. Knie dit liggies met jou hande tot die deeg net-net glad is.

3 Verdeel die koekiedeeg in 16 stukkies en rol elkeen in ’n bolletjie. Rangskik die bolletjies op ’n bakplaat en druk elkeen met jou vingers of ’n vurk effens platter. As jy tyd het, kan jy die deeg vir 30 minute in die yskas laat rus, dan sprei die koekies minder uit in die oond.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan