RESEP | Heel hoender in kerrie en karringmelk

akkreditasie

1 Sny met ’n skerp mes twee diagonale kepies in elke borsie en een in elke dytjie en boudjie. Meng al die marinadebestanddele saam en vryf die hoender buite én binne goed daarmee in. Maak seker die geur kom in al die insnydings. Sit dit in ’n glasbak, bedek en laat oornag in die yskas marineer.

2 Rangskik die uieringe onder in ’n groot weggooibare foeliebak. Plaas die hoender borskant na bo op die uielaag. Laat die hoender tot kamertemperatuur rus.

3 Kry die ketelbraai gereed vir die indirekte braaimetode met genoeg kole aan weerskante van die middelbaan om meer as 1 uur se goeie hitte te gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan