Deel

Nasionale Melktertdag is amper hier!

akkreditasie
Nasionale Melktertdag
Nasionale Melktertdag
Ons hoop jou huis ruik al na kaneel, want ons vier die ikoniese melktert! Met só baie resepte, raad, wenke en geheime oor melktertbak, het ons besluit om ’n paar van ons lesers se melktertresepte vir inspirasie en nuttige wenke met julle te deel.

Het jy raad en wenke, of dalk ’n geheim oor hoe om die perfekte melktert te bak? Wat is jou gunstelingresep en is jy bereid om dit met ons te deel? 

Deel foto’s van hoe julle vandag melktert bak, eet en vier met ons op Instagram, merk dit met #wegtydskrif #milktartday #melktertdag #milktart #melktert Jy kan ook jou flatervrye melktertresep e-pos na digitaal@weg.co.zaons deel dit graag en onthou foto’s van jou bakpogings!

Hier is 'n paar resepte en wenke wat ons in die verlede geplaas het, klik op die skakels vir die volledige resepte!