(genoeg vir 6)
1. Sit die hoender, uikwarte en wortelstukke in ’n pot en gooi die aftreksel by. Sit die deksel op en verhit dit tot kookpunt. Verlaag dan die hitte en prut dit vir 1 uur saggies.
2. Verhit ’n tweede middelslag-pot en braai die gekapte ui, soetrissie en sampioene in die botter tot dit sag en gaar is. Roer die paprika en wyn by en prut dit vir ’n paar minute. Roer dan die room by en haal dit van die hitte af.