book-icon Uitgawe Januarie 2020
Deel

Kaas-ham-en-eierbroodjies

akkreditasie
Foto Ed O’Riley
Foto Ed O’Riley

(genoeg vir 4)

1. Smeer al 8 snye brood goed met botter, tot in die hoeke (dit is sowat 1 eetlepel vir elke twee snye). Draai die brood om sodat die gesmeerde kante na onder wys, en verdeel dan die ham en kaas tussen vier van die snye. Sit die ander vier snye brood bo-op met die botterkant boontoe sodat dit vier toebroodjies vorm.

2. Verhit ’n skeut olie in die skottelbraai met die vlammetjie op matig. Braai nou die toebroodjies tot ligbruin en bros. Draai hulle versigtig om en sny dadelik met ’n metaalkampglas ’n ronde gat in elke broodjie. Sit die uitgesnyde sirkels ook in die pan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan