book-icon Uitgawe Augustus 2020
Deel

Lamskerriepot met klapperrys

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6)

1. Verhit die olie in ’n platboompot en braai die vleis in sarsies mooi bruin. Skep die vleis uit sodra al die blokkies goed gekaramelliseer het, en braai dan die groente tot glansend. Skep die vleis terug in die pot saam met die kerriesmeer, tamatie en 1 koppie aftreksel. Sit die deksel op die potjie en prut dit rustig vir minstens 2 uur met net ’n paar kooltjies onder en bo-op die pot.

2. Stoom die rys volgens die aanwysings op die pakkie – voeg die mosterd en kerrieblare aan die begin by die water. Wanneer die rys halfgaar is, dreineer en meng dit met die klappermelk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan