Deel

Maklike ontbytstrata

akkreditasie
Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

Dié eenpangereg maak jy sommer die aand voor die tyd al en druk dit dan net ’n uur voor die kinders opstaan in die oond.

1. Voorverhit die oond. Sny die baguette in skyfies van 1 cm. Smeer ’n vuurvaste oondbak met botter en pak ’n laag broodsnytjies knus onderin.

2. Verhit ’n pan en braai die spek tot mooi goudbruin en gaar. Skep die spek uit die pan, maar behou die vet. Braai nou die sampioene hierin tot dit ook mooi goudbruin is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan