book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

RESEP | Marrokkaanse wortelslaai

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

1 Sit die slaaisousbestanddele saam in ’n skroefdopfles en skud alles saam tot goed gemeng. Roer dit deur die wortel.

2 Meng nou die res van die slaaibestanddele by die wortel, geur dit na smaak met sout en peper en sit dit dadelik voor.

Ry & Sleep sê Meng die wortelslaai met gestoomde koeskoes as jy dit wil rek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan