Dié smulresep rek vier tortillas tot ’n feesmaal vir agt.
(genoeg vir 8)
1. Verhit die olie in ’n pot en braai die maalvleis saam met die ui en knoffel tot mooi goudbruin – breek die vleis met jou spaan op sodat die maalvleis nie groot klonte het nie. Geur met die peri-peri of jou gunsteling-braaispesery. Roer die tamatiepasta, bone en tamatie by en prut die mengsel vir 20 minute.