book-icon Uitgawe April 2020
Deel

Onderstebo karamel-appeltert

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(maak 1 tert van 25 cm)

1. Sprinkel die suurlemoensap oor die appels – dit verbeter die geur én keer dat dit oksideer en bruin word.

2. Smelt die botter in ’n gietysterpan (maak seker jy het ’n deksel byderhand wat op die pan pas) en braai die appelskywe stadig tot dit sag is en begin karamelliseer aan albei kante. Gooi ’n skeut water by die pan as jy die appels ’n bietjie wil laat stoom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan