Deel

Pampoen in ’n potjie

akkreditasie
Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

1. Sny met ’n skerppuntmes ’n dekseltjie al om die pampoen se stronk los. Haal die deksel versigtig af en skep die pitte uit. Smeer die pampoen binne én buite met olie en geur dit met sout en peper.

Sit die deksel op en pas die pampoen knus in ’n swartpot. Sit ook dié se deksel op en bak dit vir 1 uur oor warm kole met ’n paar kooltjies bo-op die deksel. (Jy kan ook die pampoen net so in die pot in ’n oond van 200 ºC druk as jy wil.)

2. Lig albei deksels op, toets met ’n mespunt of die pampoenvleis al begin sag word, en skep enige oortollige vloeistof uit die pampoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan