(genoeg vir 6-8 as bykos)
1. Kook die pasta in soutwater tot halfgaar. Spoel dit in koue water af en hou dit eenkant.
2. Verhit die olie in ’n pot en braai die soetrissie en ui stadig daarin tot dit sag en glansend is. Roer die kerriepoeier by en braai die mengsel vir nog ’n minuut.