Deel

Pastaslaai met tuna

akkreditasie

1 Kook die pastarys in soutwater tot al dente – volg die aanwysings op die verpakking. Spoel dit af in koue water en dreineer.

2 Klits die mayonnaise, tamatiesous, Tabasco en melk saam en meng dit deur die pasta.

3 Meng die res van die bestanddele by die slaai. Proe en geur dit na smaak met sout en varsgemaalde swartpeper – onthou, die olywe, kappertjies en ansjovis is klaar souterig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan