book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2021

RESEP | Platbrood met ham

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

Jy benodig (genoeg vir 8 brode)

Só maak jy

1. Meng die droë bestanddele in ’n groot mengbak saam. Maak ’n holte in die middel en voeg die water, melk en eier by. Meng met jou hand die vloeistof van binne af in ’n sirkelbeweging sodat die meel geleidelik geïnkorporeer word tot alles bymekaar kom om ’n sagte deeg te vorm. Keer die deeg uit op ’n skoon werkoppervlak en knie dit vinnig tot glad en elasties. Hoewel dit ’n klam deeg is, kan jy ekstra meel byvoeg as jy sukkel met die knie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan