book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022
Deel

RESEP | Hoenderlewerpatee

akkreditasie
Curry and spice shoot for Weg and Go magazine. April 2022. Picture: Shelley Christians. shelleychristians@gmail.com
Curry and spice shoot for Weg and Go magazine. April 2022. Picture: Shelley Christians. shelleychristians@gmail.com

1 Verhit die botter en olyfolie saam en braai die ui en knoffel stadig tot glansend. Sodra die uie begin verkleur, roer die lewer, speserye, tamatiepasta en lourierblaar by en braai tot die lewer net-net gaar is.

2 Voeg die sjerrie by die pan en flambé sodat die alkohol kan wegbrand. Verwyder van die hitte en laat effens afkoel.

3 Roer die room by die lewer en verwerk dit in ’n voedselverwerker of met ’n staafmenger tot ’n gladde patee. Geur na smaak met sout en peper. Giet die loperige mengsel in mooi opdienbakkies en sit dit in die yskas om te stol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan