Deel

Rum-en-rosyntjiekoekies

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

Span hierdie dekadente koekies saam met gebraaide malvalekkers in om s’mores te maak vir ’n prettige poeding. Oondtemperatuur: 180 ºC  

1. Voorverhit die oond. Verroom die botter en suiker saam tot lig – ’n elektriese klitser is net die ding hiervoor. Hou aan klits terwyl jy die eiers een-een byvoeg. Roer daarna die res van die bestanddele by.

2. Verdeel die koekiedeeg in 24 ewe groot bolletjies. Voer 2 bakplate met bakpapier uit en druk die bolletjies daarop plat. Onthou om ’n bietjie ruimte tussenin te laat – die koekies kry gewoonlik ’n bietjie lyf soos dit bak. (Op ’n warm dag is dit raadsaam om die bakplate met die koekies op eers vir sowat 10 tot 20 minute in die yskas te laat staan voor jy dit in die oond druk. Dit laat die vette in die deeg stol en keer dat die koekies te kwaai uitsprei wanneer dit bak.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan