book-icon Uitgawe Januarie 2020
Deel

Skink 'n ietsie: Sonskyn in ’n glas

akkreditasie
Skink 'n ietsie
Skink 'n ietsie

Die somer is behoorlik op dreef! Dán is dit tyd vir vars, tropiese geregte wat deel is van sonskyn en pret. Hier is drie lekker vrugtige wyne vir die lang, warm dae.

Vir baie mense is die colombarddruif bra vervelig, en dit word gewoonlik gebruik om brandewyn te maak. Maar dit kan ook ’n geurige druif wees vir wyn, soos die Bon Courage Andre’s Fame Colombard 2019 (R58). Dis byna droog en goed gebalanseer met die effense suurheid van pomelo, grenadella en pynappel. Voeg net ys by! Dit komplementeer Oosterse geregte met ’n tikkie rissie.

’n Stadige rypmaakproses is die sleutel tot ’n goeie sauvignon blanc. Dit laat die geure toe om te ontwikkel terwyl die wyn se natuurlike suurheid behou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan