book-icon Uitgawe Mei 2019
Deel

Speseryrys

akkreditasie
Foto: Mybugh du Plessis
Foto: Mybugh du Plessis

(genoeg vir 6)

1. Verhit die botter in ’n klein potjie en soteer die ui tot dit mooi sag en glansend is. Roer die rou rys by en braai dit vir ’n paar minute.

2. Voeg die knoffel, soetrissie, tamatie, harissa en wyn by, roer alles goed deur en verhit dit vir 2 minute tot kookpunt. Gooi die kokende aftreksel by en roer dit elke nou en dan sodat dit nie vasbrand nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan