RESEP | Stukkende-hoenderpot met rys

akkreditasie

1 Braai die hoenderstukke in die olie tot dit oraloor mooi goudbruin is. Sprinkel die komyn en gemengde kruie oor en geur dit na smaak met sout en peper. Skep die hoender uit. Soteer nou in dieselfde pot die ui, knoffel, brandrissie en soetrissierepies saam tot glansend.

2 Skep die hoenderstukke terug in die pot en skink die wyn by. Kook die mengsel vinnig totdat byna al die vloeistof verdamp het. Roer die tamatiepassata en aftreksel by, sit die deksel op en prut die pot rustig vir 2 uur.

3 Roer die olywe en kappertjiesaad by en prut die pot oop vir nog 20-30 minute of tot die sous dik genoeg is na jou smaak. Dis heerlik saam met geelrys, kapok­aartappels of pap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan