Die sop maak jy sommer blitsvinnig – op ’n koue aand is dit alte lekker saam met ’n kaasbraaibroodjie wat jy indoop.
(genoeg vir 4)
1. Smelt die botter en olie saam en braai die sampioene oor hoë hitte tot dit goed gekaramelliseer is. Moenie dit aanvanklik te veel roer nie, anders kry dit nie tyd om bruin te braai nie.