LW Alle pryse was teen druktyd korrek, maar al die vervaardigers waarsku dit kan heelwat verander weens brandstofverhogings – soos die een wat in November 2021 aangekondig is – wat die prys van metaal en seilmateriaal sterk beïnvloed.
Gemotoriseerde gerief
Die dop is van aluminium en die seile van 300 g-Riptech-materiaal. Die dop word gelig en laat sak deur ’n elektriese motor, en die binneruim is met spons uitgevoer.