book-icon Uitgawe Junie 2020
Deel

Die Caddy is kampgereed

akkreditasie

Ek en my vrou, Ria, geniet dit om in die buitelewe te reis, maar sy moet altyd suurstof by haar hê en daarom moes ek ’n plan beraam om ons avontuurlus te bevredig.

Ek ry ’n BMW 3-reeks (E46) met ’n Lexus V8-enjin. Hy laat die koppe draai, maar is nie regtig ’n reisvoertuig nie. Ons is albei in die sestig, maar nog lank nie klaar gereis nie en moes iets kry waarin ons Suid-Afrika kan platry.

Ek het in 2016 ’n jaar oue Volkswagen Caddy Maxi 2,0 l-TDI met 116 000 km op die klok gekoop vir R180 000. Daardie kilometers is heel standaard vir dié soort paneelwa. Daarna het ek die volgende klompie maande gebruik om die Caddy vir Ria in te rig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan