book-icon Uitgawe Junie 2019
Deel

Dubbel soveel moeilikheid... Dubbel so lekker!

akkreditasie

Nico se pa, ook Nico, het staalvensters vir ’n lewe gemaak, maar sy hande het ewe veel gejeuk om sy eie woonwaens te bou. Dit het die woonwasaadjie sommer vroeg by die jong Nico geplant.

Met die uitsondering van die Exclusive het Nico – vóór hy besluit het om sy eie wa te bou – elke liewe Jurgens-woonwa in een of ander stadium besit.

Laasjaar het die idee begin posvat om sy eie wa te bou. ’n Paar interessante maande het voorgelê en middernagtelike ure se gewerskaf sou nuwe betekenis kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan