book-icon Uitgawe Maart 2018
Deel

Hou só jou kampwater vars

akkreditasie

Die meeste van ons ervaar iets soortgelyk aan Dag Zero (waarmee die Kaap gedreig word) wanneer ons gaan kamp of die teerpad vir grondpad verruil, veral wanneer ons plekke sonder water besoek of waar dit vir lang tye geberg moet word.

Ongeag die redes hoekom jy veral drinkwater moet berg, is dit absoluut noodsaaklik dat jy leer hoe om dit ordentlik te doen. Of jy nou vir die dreigende Wes-Kaapse waterkrisis voorberei of seker maak jy het genoeg vir jou lang reis deur Botswana, daar is ’n klompie basiese dinge wat jy moet verstaan.

Die meeste van ons het al die uitdrukking gehoor ’n mens kan van brood alleen nie leef nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan