Die Halulite word van sterk en liggewig geanodiseerde aluminium gemaak en is ’n goeie belegging vir kampeerders met min plek, want hy is klein en kompak. Die ketel en deksel se handvatsels is met rubber oorgetrek om te keer dat jy jou vingers brand terwyl jy vir jou ’n koppie skink.
Prys R545 by Just Like Papa.