book-icon Uitgawe Desember 2020-Januarie 2021

Tuis in die kampkombuis

akkreditasie

Pak jou tas

Jy hoef nie soos ’n pakesel te lyk as jy die eet- en drinkgoed saamdra strand toe wanneer die kinders gaan swem nie. Met dié strandsak is daar plek vir alles. Bolangs is plek vir jou sandale, elektroniese katoeters, sonroom, bril en ’n groot pak tjips.

Die onderste deel van die sak maak met ’n ritssluiter toe en is uitgevoer met ’n aluminiumfoelielaag waar jy die versnaperinge vars kan hou. Buiten groen is die sak ook in oranje en blou beskikbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan