book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Vooruitsigte lyk goed vir woonwahandelaars

akkreditasie
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die meeste mense is op die een of ander manier deur die pandemie geraak.

Die ekonomie was verlede jaar al op sy knieë, mense het hulle werk verloor en besighede het hulle deure gesluit.

Woonwavervaardigers is ook geraak nadat produksiespanne tot op die been gesny moes word weens tussentydse regulasies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan