book-icon Uitgawe April-Mei 2022
Deel

Watersakke vir stap, hardloop en fietsry

akkreditasie

In 1989 was Michael Eidson, ’n jong Amerikaanse mediese tegnikus, op die punt om weg te spring op die Hotter’N Hell 100, ’n moordende fietswedren in Texas, VSA.

Waterpunte was skaars, en Eidson het inderhaas ’n binneaarse voedingsak met water volgemaak, dit in ’n sokkie gedruk en die hele spul agter by sy fietshemp ingestop.

Hy’ t ’n wasgoedpennetjie gebruik om die rubberbuis toe te klamp en siedaar... die moderne watersak is gebore.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan