book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022
Deel

Woonwatoets: Conqueror kraai koning

akkreditasie

Conqueror, wat reeds jare bekend is vir sy taai boswoonwaens, het in 2019 sy reeks met die UEV-modelle uitgebrei.

Pleks van staal en aluminium is dié woonwaens van aluminium en ’n sintetiese materiaal wat in die lugvaartbedryf gebruik word – vandaar die wit panele eerder as die tradisionele sandkleur.

Buiten die nuwerwetse boumateriaal het die UEV-reeks ook ’n paar ander nuwighede, waarvan die opvallendste die uitvoubeddens is wat uitslaankapsules word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan