book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

Woonwatoets: Leefek se Tourer net beter en beter

akkreditasie

Die Tourer-woonwaens was reg van die begin af ’n suksesverhaal, en dis vandag, tien jaar later, steeds so. Die Tourers is grondpadweergawes van die Sprint-, Swing- en Splash-padwaens.

Die Tourer SP is dus op die Sprint gegrond, die SW op die Swing en die Splash kry gestalte in die SX. Hierdie modelle kry ’n rubberas, maar die vervaardiger het nou ’n Enduro-variant vir elk van die modelle bekend gestel.

“Enduro” verwys na die Al-Ko Enduro-vering, ’n onafhanklike vering wat op die sleeparmbeginsel werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan