Noordoewer-gastehuis: Ware Namibiese gasvryheid

akkreditasie
Noordoewer-gastehuis
Noordoewer-gastehuis
Die ideale oornagstop tussen Kaapstad (670 km) en Windhoek (800 km).

Al 14 die kamers is en suite, het 'n privaat ingang, yskas/minikroeg, lugreëling en 'n koffie/teestasie. Ontspan in ons sitkamer met 'n boek, kyk DStv en geniet 'n uitsig oor die plase en Oranjerivier terwyl jy deur die wingerde stap.

Hier bedien ons ware Namibiese etes met 'n kinkel – op versoek. Ons het boma-styl braai-areas en braaipakke, hout, ens. Veilige parkering.

Kontak: marais@noordoewerguesthouse.com

Noordoewer-gastehuis
Noordoewer-gastehuis