
Pumula Beach-hotel
Die hotel, wat oor die warm Indiese Oseaan uitkyk, is 100 km vanaf Durban geleë, met asemrowende uitsigte en direkte toegang tot 'n pragtige, veilige Blouvlagstrand.
Pragtig ingerigte akkommodasie en fasiliteite vir een en almal!
Kontak: 039 684 6717; reservations@pumulabeachhotel.co.za