44 On Ennis Lodge: Ons verwelkom reisigers in Mpumalanga

akkreditasie
44 On Ennis Lodge
44 On Ennis Lodge
44 On Ennis is in Ermelo, is in 2010 gestig en word deur die eienaars bestuur.

Die lodge is ten volle gediens en voorsien in die behoeftes van reisigers en sakemense. Geniet 'n drankie by die vuur en smul aan varsvoorbereide maaltye in ons ten volle gelisensieerde restaurant.

Ons hou ook klein funksies, troues en konferensies.

Kontak: 065 040 6117; p44onennis@yahoo.com; www.44onennislodge.com

44 On Ennis Lodge
44 On Ennis Lodge