
Akkerdam
Ver paaie kan 'n mens baie moeg maak. Tot jy by Akkerdam kom.
Hier wag daar styl, gerief en gasvryheid op jou. Ons verbintenis tot diens is onvergelyklik en ons tariewe ongeëwenaard.
Kontak: 027 3411 211/082 9259 394; akkerdambb@gmail.com; www.akkerdambb.com