Deel

Die Pienk Padstal, Kakamas: ’n Heerlike stop!

akkreditasie
Die Pienk Padstal
Die Pienk Padstal
Die Pienk Padstal is 'n heerlike stop op pad na Namibië, Richtersveld, Namakwaland, Augrabies, die Weskus en vele ander bestemmings.

Ons verskaf 'n verskeidenheid droëvrugte, rosyne, geskenke, tee, dadels, tuisgebak en vele meer, insluitend 'n klein tweedehandse boekwinkel. Die restaurant op die perseel sal jou van vars koffie, ontbyt, burgers, en ander spys en drank vir aansit of wegneem voorsien. Dit is ook dié plek om inligting oor die omgewing en besienswaardighede te kry.

Kontak: 083 381 9272, pienkpadstal@gmail.com, web.facebook.com/DiePienkPadstal

Die Pienk Padstal
Die Pienk Padstal