
Koms-kokerboom-kwekery
Koms-Kokerboom-Kwekery op Keimoes kweek reeds vir 15 jaar beskermde flora wat eie is aan die Noord-Kaap om toeriste bewus te maak van die uniekheid en diversiteit van die streek se plantegroei.
Kom maak ’n draai.
Kontak: 072 374 9432