Ons verblyf is geleë op die oewer van die Vaalrivier aan die buitewyke van Parys, waar die natuurskoon 'n mens na jou asem laat snak.
In die Vaaldriehoek vind jy ook die ongerepte natuur van die Vredefortkoepel wat 'n wêrelderfenisterrein is. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek as jy in Gauteng woon en net een en 'n halfuur se ry van Johannesburg.
Ons verblyf is slegs agt kilometer uit die dorp en ons het selfsorgchalets, kampstaanplekke en 'n hotel met plek vir 40 mense vir klein konferensies.
Kontak: reservations@smilinthru.co.za
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET