Bespreek jou Wildekusvakansie by Arendsnes

akkreditasie
Arendsnes
Arendsnes
Vakansieoord in Chintsa-Oos.

Karavaanpark, konferensies, selfsorgakkommodasie. Leefstyloord en konferensiesentrum op die Wildekus. Diepseehengel op 'n skiboot. Agt kilometer lange strand. Die harde sand is gunstig vir fietsry. Strandloperstaproete. Strandhengel, rotspoele, kabelspoor.

Kontak: 043 738 5064; 082 779 4340; arendsnes@imaginet.co.za; www.arendsnes-chintsa.co.za

Arendsnes
Arendsnes