Deel

Dempsey's Guest House, Port Elizabeth

akkreditasie
Dempsey's Guest House
Dempsey's Guest House
Dempsey’s is 'n selfsorggastehuis wat sentraal geleë is in die rustige woongebied van Walmer, Port Elizabeth.

Die gashere Jack en Kathy woon op die perseel. Kies uit vyf ruim en gerieflike kamers, elk met privaat ingang, en suite-badkamer en kombuisies. Al die kamers is privaat van mekaar.

Ons gesinskamer is rolstoelvriendelik met 'n toeganklike oprig en handrelings. Sien die webtuiste vir tipes kamers.

Kontak: 041 5813854; info@dempseys.co.za; www.dempseys.co.za

Dempsey's Guest House
Dempsey's Guest House