
Jenni’s Place
Selfsorgakkommodasie in die middel van die Karoo. Graaff-Reinet is die vierde oudste dorp in Suid-Afrika, is omring van natuurreservate en spog met 220 gelyste nasionale monumente.
Ons het 'n wonderlike uitsig oor die berg en streef daarna om ons gaste welkom te laat voel.
Kontak: 060 619 8946; jennisplace17@gmail.com